CCTV, Netwerke, VoIP, Hosted PBX, Internet fixed and wireless
PopularAnder Elektronies/Other Elektronics / Posted 11 maande ago by Deon Steenkamp / 85 views
Ons spesialiseer in die verskaffing, installering en onderhoud van die volgende:
Netwerke vir besighede
CCTV vir besighede, huise en plase
Telefone deur die internet
Telefoon stelsels wat cloud based is en waar oproepe deur die internet gaan
Internet vir huise sowel as besighede