Bewapen Jou immuniteitstelsel teen virusse en bakteriese infeksies (gebasseer op Dr Beck Protokol)

Popular 

 Fiksheid en gesondheid/Fitness and health / Posted 5 maande ago by Jasper Smit / 64 views

‘n Beproefde Alternatief Teen Virusse en Bakteriese Infeksies

Die “Beck Protocol” (bekendgestel deur Dr Robert C. Beck in 1995) is effektief getoets op o.a. honderde HIV pasiënte asook deur baie self-help gebruikers. Die protokol is bevind om effektief beskerming te bied teen baie virusse, insluitend HIV/Aids, verkoue en griep virusse. Siektes en kwale  veroorsaak deur bakterië, virusse, en parasiete in die bloed kan genees word, sommige gebruikers wat terminaal siek was (insluitend kankerlyers) het al getuig van genesing (sien rigtingwyser hieronder). Gebasseer op hierdie historiese terugvoer en toetse is daar goeie gronde om te verwag dat geen nuwe tiepe virus (bekend of onbekend) enigsins anders sal reageer nie, maar effektief buite aksie gestel sal word, veral indien die protokol  voorkomend gebruik word.

====================================================
GELD-TERUG WAARBORG:

Indien u nie na 45 dae ‘n verskil ervaar in algemene gesondheid en/of energievlak nie, stuur die eenheid terug binne 60 dae in goeie bruikbare toestand en ek sal alle gelde terugbetaal (minus afleweringskostes en enige tekorte soos oorspronklik verskaf).
Produkwaarborg: Elektroniese werking word lewenslank gewaarborg uitsluitend afleweringskostes, verwering van elektrodes of armbande)
====================================================

Eenhede op aanbieding:

  1. Eliminator Elktro-Puls Bloed Skoonmaker (3.92Hz Bi-fase 50Vp-p, 50-100uA pulseerder vir bloed en/of lokale behandeling)
  2. Nano-Partikel Silwer Generator, (Silver Colloid Generator) met akkurate 1mA stroombeheer vir nano-partikel grootte beheer en outomatiese afskakeling op +/- 10ppm. (99.99% suiwer silwer elektrodes word ingesluit)

 

Agtergrond van Ontwikkeling

Gedurende Desember 2019 is ek na geestelike inspraak daartoe gelei om die Beck Protokol te “ontdek”. Ek was onder konstante inspirasie om hierdie twee elemente baie vinnig gebou te kry, min wetende dat dit my gesin en familie sou beskerm ten tye van die Covid-19 pandemie en ook teen verkoues, griep en ander kwale. Gelukkig was ons reeds gewapen en het elemente van die protokol alreeds daagliks gebruik. (Daar is sterk vermoede dat ons definitiewe blootstelling gehad het aan Covid-19 gedurende Maart 2020 agv kontak met ‘n ge-infekteerde persoon wat baie ernstig siek geword het met al die simptome wat daarmee gepaard gaan, onsself het twee weke na blootstelling ligte effekte ervaar soos virusse uit die sisteem gespoel is – baie ligte neusloop vir een tot drie dae).

Ek is nie ‘n mediese dokter nie, ek gee derhalwe geen mediese advies nie, behalwe die feite wat gebasseer is op Dr Beck en ander professionele mediese navorsers wat hierdie tegnologie nagevors, getoets en daaroor in diepte verslag gedoen het. Gebasseer op 30 jaar se gebruikersterugvoering en eie ondervinding kan ek noem dat nie ek of my familie sal instem tot gedwonge in-entings teen Covid-19 (en moontlike gepaardgaande merkers) of enige ander in-entings teen griep nie (waaroor baie gekwalifiseerde mikro-bioloë en ander mediese dokters heelwat te sê het op “nie-hoofstroom” media rakende moontlike verskuilde agendas agter inentings en moontlike gedwonge in-entings in die toekoms).  Ek en my familie gebruik hierdie behandeling as alternatief en kan getuig dat verkoues en griep ons nie affekteer nie.

Ek bied hierdie elemente as alternatief vir elkeen wat dit self wil navors en toets.  Indien dit nie vir u werk nie, staan ek by die waarborg soos  hierbo uiteengesit.

My ontwikkellings is gebasseer op die oorspronklike kringbaan van Dr Beck met addisionele funksionaliteit vir vir meer gebruikersvriendelikheid. Winsgewendheid is nie ‘n hoofoogmerk nie. Hoekom het ek dan hierdie moeite gedoen? Eerstens besef ek hoe- en waar ek die inligting bekom het en die inspirasie daaragter.  Tweedens weet ek wat dit alreeds vir my en my familie beteken het.  Ek sou dus selfsugtig wees om die inligting en beskikbare tegnologie vir myself te hou. Ek is van mening dat daar tweekeer gedink moet word voordat daar ingestem word tot inentings. Doen navorsing oor wat die agenda agter dit mag wees (WHO en navorsing gefinansier deur die Bill en Melinda Gates Foundation.)  Hier is ‘n alternatief!

 

Beginsel van Werking

Wanneer elektriese impulse teen ‘n vasgestelde frekwensie (3.92Hz bi-fase vierkantsgolf 50Vp-p, soos deur Dr Beck nagevors en getoets) en teen 50-100uA stroom-amplitude op die bloedstroom toegepas word, word bakterieë vernietig in die bloed (aanvanklik getoets op HIV/Aids met 95% virus eliminering en gepatenteer in die VSA, dokumentasie beskikbaar).  Virusse in die bloed se proteiën membraan word opgebreek met geen nadelige effek op bloedselle en ander liggaamselle nie. Virusse verloor gevolglik die vermoë om aan DNA selle te kan heg en nadelige RNA gifstowwe vry te stel, dit kan derhalwe ook nie verder voortplant nie.  Wanneer gebruik word in kombinasie met nano-partikel silwer  (colloidal silver) sal silver partikels meer effektief en vinniger deur die liggaamsel se membraan deurgelaat word vir verdere eliminering van parasiete in liggaamselle en bloed, sodoende word skadelike kieme en virusse nog meer effektief ge-elimineer. Die immuniteitstelsel in ‘n mens se liggaam kan hierdie parasiete dan maklik oorkom en uitwerp. Verdere voortplanting van virusse en kieme word verhoed voordat dit ernstige siektes kan veroorsaak.

Vir die oorspronklike tegniese inligting en agtergrond, Dr Beck se kringbaan, biologiese verduidelikings, getuienisse en videos, besoek gerus https://www.bobbeck.com

Videos oor die eenhede wat ek plaaslik vervaardig en verskaf:

Eliminator Elektro-pulser:  https://youtu.be/v17emotMm5s
Nano-partikel silwer generator (colloidal silver): https://youtu.be/qYlrDgxHVbE

Vrywaring

Neem kennis dat hierdie toerusting onder alternatiewe, self-help medikasie en behandelings geklassifiseer word en nie goedgekeur is deur hoof-stroom mediese instansies of beheerliggame nie, en seker nooit sal wees nie, aangesien dit geen finansiële repeterende winste inhou vir mediese instansies nie en ook nie die globale mediese agenda van inentings ondersteun nie.

Ek is nie ‘n mediese dokter nie en geen waarborge word gelewer oor genesing en resultate nie, geen mediese advies of raad word gegee nie. Doen gerus  self navorsing, volg die verwysings verskaf hierbo, luister na die menigte van getuienisse, oordeel dan self.

================================================================================
WAARBORG:

Indien u nie na 45 dae ‘n verskil ervaar in algemene gesondheid en energievlak nie, stuur die eenheid terug binne 60 dae in goeie bruikbare toestand en ek sal alle gelde terugbetaal (minus afleweringskostes en enige tekorte soos oorspronklik verskaf).

================================================================================

Pryse (Geen BTW betaalbaar):

Eliminator Elekro-Puls BloedskoonmakerR 2100.00
Nano-partikel Silver generator: R 1500.00

Gratis aflewering landswyd na bekende dorpe en stede (afgeleë dorpe en of plase: R 300)

Produkwaarborg: Elektroniese werking word lewenslank gewaarborg uitsluitend afleweringskostes, verwering van elektrodes, armbande of geleidingsdrade)

Beskikbaarheid:

Tans word die eenhede vervaardig indien daar aanvraag is vir 10 eenhede of meer per toestel. Ek vervaardig 20 eenhede per produksielopie en het dus gewoonlik ‘n paar in voorraad.  Dit mag egter gebeur dat daar ‘n wagtyd mag wees vir die volgende produksielopie.  Geen gelde hoef betaal te word voordat daar nie voorraad vir onmiddelike versending beskikbaar is nie.  Groter produksies sal geloop word soos wat aanvraag mag verhoog.

Vir bestellings of meer inligting kontak my per epos by  j5_immortal@yahoo.com

 

Contact details

Die Wilgers PretoriaGauteng,South Africa,0184 0834559632 j5_immortal@yahoo.com

Contact this listing owner

Close Menu
× Whatsapp Support
×
×

Cart