ADL Labour Law

Popular 

 Ander Besigheid/Other Business / Posted 1 jaar ago by Wanda Bosman / 320 views

ADL Resgs praktisyns spesialiseer in arbeidsverhoudinge.

Ondernemings word profesionele dienste gebied om hulle by te staan met die uitdagings wat arbeidsvehoudinge op ‘n daaglikse basis bring.

ADL is ingerig om ondernemings aanlyn te ondersteun om sodoende sosiale afstand te bevorder.

Konsultasies, dissiplinêre verhore ens. kan aanlyn verig word. Dit beteken dat die onderneming se dissipline in die werks plek nie hoef te verslap of op hou geplaas te word tydens die inperking nie.

Die dienste van ADL is landswyd beskikbaar.

 

  • Listing ID: 5751
Contact details

Gauteng,South Africa 0606173639 abe@adlabourlaw.co.za https://adlabourlaw.wordpress.com/

Contact this listing owner